JJM Properties (Pty) Ltd

Real Estate Agency

Sannieshof, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika, Biesiesvlei, North-West, South Africa

Price: R1 060 000.00
View details
Photos
Request info
Map
Property ID: 278
Price: R1 060 000.00
Property type: FAMILIEWONING
Property Category: Category 1
Bedrooms: 4
Bathrooms: 2
Property Description:

PRYS DRASTIES VERLAAG !!!

Klein Kasteel

4Slpk woonhuis vir koper wat opsoek is na 'n woning wat nie allerdaags is nie.Daar is 2 moderne badkamers asook 'n buitestort by hoofslaapkamer.

Woning stewig gebou met dubble buitemure. Grootte van woning 300vkm. Reuse erf.

Daar is 'n oopplan sitk, eetk en tvk asook 'n studeerkamer.

Pragtige kombuis met sleeperhout kaste. Dit moet gesien word!

Baie veilig - het alarem, 3Toesluit motorhuise, bediendekamer met toilet.

Boorgat met watertenk. Uitsonderlike vetplant tuin met baie vrugte bome.

Myra 082 870 6247

Jannie 072 040 1073

 

Inquire about this property
Your name:
Your email:
Captcha:

Message